Openbaring 6:16-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Hulle sê toe vir die berge en die kranse: “Val op ons en verberg ons voor die oë van Hom wat op die troon sit en van die wraak van die Lam!”

17. Die belangrike dag van hulle wraak het aangebreek en wie kan staande bly?

Openbaring 6