Openbaring 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gekyk toe die Lam die sesde seël oopbreek. Daar was ’n groot aardbewing; die son het swart geword soos ’n harige sak, en die hele maan het so rooi soos bloed geword.

Openbaring 6

Openbaring 6:6-17