Openbaring 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het met ’n kragtige stem uitgeroep: “Hoe lank, o heilige en betroubare Heer, gaan U nog wag voordat U die oordeel voltrek en ons bloed op die bewoners van die aarde wreek?”

Openbaring 6

Openbaring 6:8-13