Openbaring 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê een van die ouderlinge egter vir my: “Hou op huil! Kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die nakomeling van Dawid, het oorwin en kan die boekrol en sy sewe seëls oopmaak.”

Openbaring 5

Openbaring 5:2-13