Openbaring 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vlak voor die troon het dit gelyk soos ’n spieëlgladde see, soos kristal.In die middel en rondom die troon het daar vier lewende wesens gestaan, met oë aan die voor- en agterkant.

Openbaring 4

Openbaring 4:1-10