Openbaring 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skryf aan die voorganger van die gemeente in Filadelfia. So sê die Heilige, die Betroubare – Hy wat die sleutel van Dawid houen deure oopsluit, en niemand kan dit toesluit nie; en Hy sluit en niemand kan dit weer oopmaak nie:

Openbaring 3

Openbaring 3:1-17