Openbaring 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sê: “Ek is ryk; ek het skatryk geword en het aan niks behoefte nie.” Jy besef nie dat jy ellendig en bejammerenswaardig is nie, armlastig, blind en kaal.

Openbaring 3

Openbaring 3:8-19