Openbaring 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hy sê aan my: “Oppas, moenie! Ek is maar net ’n mededienskneg van jou en van jou medegelowiges, naamlik die profete, en van dié wat die woorde van hierdie boekrol gehoorsaam. Aanbid God!”

Openbaring 22

Openbaring 22:1-17