Openbaring 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het ook die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerkom. Die nuwe Jerusalem was soos ’n bruid wat vir haar eggenoot mooigemaak is.

Openbaring 21

Openbaring 21:1-8