Openbaring 21:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stad is vierkantig uitgelê, sy lengte dieselfde as sy breedte. Hy het toe die stad met die meetstok gemeet. Die lengte, die breedte en ook die hoogte daarvan is dieselfde – 12 000 stadia.

Openbaring 21

Openbaring 21:9-22