Openbaring 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stad het ook ’n groot en hoë muur gehad waarin twaalf poorte was. By die poorte is daar twaalf engele, met twaalf name op die poorte gegraveer; dit is die name van die twaalf stamme van Israel.

Openbaring 21

Openbaring 21:8-14