Hy sal dan daarop uit wees om die nasies tussen die vier hoeke van die aarde, die Gog en Magog, te verlei en om hulle te monster vir die oorlog. Getallegewys is hulle so baie soos die sand van die see.