Openbaring 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geseënd en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding. Oor hierdie mense het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees, en sal saam met Hom die 1 000 jaar lank as konings regeer.

Openbaring 20

Openbaring 20:1-9