Openbaring 20:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die see het die dooies teruggegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dooies teruggegee wat daarin was, en hulle is elkeen geoordeel volgens wat hulle gedoen het.

Openbaring 20

Openbaring 20:5-15