Openbaring 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Satan wat hulle verlei het, is daarop in die poel van vuur en swael gegooi, daar waar die monster en die vals profeet ook reeds is. Daar sal hulle dag en nag vir altyd gefolter word.

Openbaring 20

Openbaring 20:9-13