Ek het toe ’n engel van die hemel af sien kom met die sleutel van die bodemlose put terwyl hy ’n groot ketting in sy hand hou.