Openbaring 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek het hierdie klag teen jou: dat jy die vrou Isebel laat begaan. Sy noem haarself ’n profetes. Sy onderrig en verlei my diensknegte om seksuele sondes te doen en om afgodsoffervleis te eet.

Openbaring 2

Openbaring 2:11-21