Openbaring 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe iets gehoor soos die geluid van ’n baie groot skare, soos die gedruis van baie waterstrome en soos die gerammel van swaar donderweer. Hulle het aanhou uitroep:“Halleluja!Die Here heers as koning,ons God, die Almagtige,

Openbaring 19

Openbaring 19:1-7