Openbaring 19:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Betroubaar en regverdigis sy oordele,want Hy het die oordeel voltrekoor die groot prostituutwat die aarde met haarseksuele wanpraktykebesoedel het.Hy het die bloed van sydiensknegte wat sy laat vloei het,gewreek.”

Openbaring 19

Openbaring 19:1-12