Openbaring 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom verslind die vleis van die konings en die vleis van die militêre aanvoerders, die vleis van die magtiges en die vleis van die perde en hulle ruiters, en ook die vleis van al die vry mense, slawe, klein en groot!”

Openbaring 19

Openbaring 19:11-21