Openbaring 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal al haar plae haar op een dag oorweldig: dodelike siekte, smart en hongersnood. Sy sal deur vuur verteer word, want krágtig is die Here God wat haar oordeel.”

Openbaring 18

Openbaring 18:1-12