Openbaring 18:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met ’n kragtige stem uitgeroep: “Geval, geval het die grote Babilon! Dit het die wegkruipplek geword van die bose geeste, ’n skuilplek van elke onrein gees, ’n nes van elke onrein roofvoël en van haatlike diere.

Openbaring 18

Openbaring 18:1-9