Openbaring 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel het my toe deur die Gees meegevoer na die woestyn toe. Daar het ek ’n vrou gesien wat op ’n bloedrooi monster sit. Die monster was aan alle kante vol godslasterlike name geskryf, en hy het sewe koppe en tien horings gehad.

Openbaring 17

Openbaring 17:1-6