Openbaring 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die tien horings wat jy gesien het, is tien konings. Hulle het nog nie heerskappy ontvang nie, maar kry saam met die monster een uur lank gesag as konings.

Openbaring 17

Openbaring 17:7-16