Openbaring 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe vanuit die rigting van die altaar iemand hoor sê:“Ja, Here God, die Almagtige,betroubaar en regverdigis u oordele.”

Openbaring 16

Openbaring 16:4-14