Openbaring 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sesde engel het toe sy bak op die groot Eufraatrivier uitgegooi. Sy vloei het opgedroog om ’n pad gereed te maak vir die konings wat van die ooste af kom.

Openbaring 16

Openbaring 16:8-18