Openbaring 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe uit die rigting van die tempel ’n kragtige stem vir die sewe engele hoor sê: “Gaan nou, en gooi die sewe bakke, vol van God se toorn, op die aarde uit!”

Openbaring 16

Openbaring 16:1-9