Openbaring 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die druiwepers wat buitekant die stad geleë is, is getrap. Uit die druiwepers het daar bloed gestroom wat tot aan die tooms van die perde geraak en 300 kilometer ver gevloei het.

Openbaring 14

Openbaring 14:12-20