Openbaring 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En ek het van die hemel af ’n geluid gehoor soos die gedruis van ’n groot waterval en soos die gerammel van swaar donderweer. Die geluid wat ek gehoor het, was soos dié van musikante wat op hulle siters speel.

Openbaring 14

Openbaring 14:1-5