Openbaring 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié monster is toegelaat om vreeslike en lasterlike dinge te sê; aan hom is ook die mag verleen om 42 maande lank só op te tree.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-15