Openbaring 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan een van sy koppe was hy oënskynlik dodelik verwond, maar sy dodelike wond het gesond geword. Die hele wêreld het verwonderd agter dié monster aan geloop.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-7