Openbaring 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy tree met al sy gesag namens die eerste monster op. En hy oorreed die aarde en al die bewoners daarvan om die eerste monster te aanbid, dit is dié een waarvan die dodelike wond gesond geword het.

Openbaring 13

Openbaring 13:10-18