Openbaring 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie vir gevangenskap bestem is, gaan in gevangenskap; wie bestem is om met die swaard doodgemaak te word, sal so doodgemaak word. In hierdie sake het die gelowiges volharding en vertroue nodig.

Openbaring 13

Openbaring 13:2-18