Openbaring 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek ’n kragtige stem in die hemel hoor sê:“Nou het die verlossing en die kragen die koninklike heerskappyvan ons God aangebreek,asook die mag van sy Christus.Die aanklaer van ons medegelowigesis neergegooi,hy wat hulle dag en nagvoor ons God aangekla het.

Openbaring 12

Openbaring 12:2-11