Openbaring 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe is God se tempel in die hemel geopen, en sy verbondsark wat in sy tempel is, het sigbaar geword. Daar was toe weerligstrale, dreunings, donderslae, ’n aardbewing en ’n hewige haelstorm.

Openbaring 11

Openbaring 11:14-19