Openbaring 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sewende engel het toe op sy trompet geblaas. Daar was kragtige stemme in die hemel wat sê: “Die koninklike heerskappy oor die wêreld behoort nou aan ons Here en sy Christus, en Hy sal as koning heers vir altyd.”

Openbaring 11

Openbaring 11:13-19