Openbaring 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe na die engel toe gegaan en hom gevra om die boekrolletjie vir my te gee. Sy reaksie was: “Neem dit en eet dit op. Dit sal bitter wees in jou maag alhoewel dit so soet soos heuning sal smaak in jou mond.”

Openbaring 10

Openbaring 10:1-11