Openbaring 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie tyd wanneer die sewende engel sy trompet sal blaas, sal God se verborge bedoeling verwerklik word, soos Hy dit as goeie boodskap aan sy diensknegte, die profete, bekendgemaak het.”

Openbaring 10

Openbaring 10:4-11