Openbaring 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek ’n ander kragtige engel gesien wat van die hemel af neergedaal het. Hy was omring deur ’n wolk, met ’n reënboog bokant sy kop. Sy gesig was soos die son, en sy voete soos twee vuurkolomme.

Openbaring 10

Openbaring 10:1-11