Numeri 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet die Paasfees vier op die veertiende dag van hierdie maand, teen aandskemer. Julle moet dit vier volgens die voorskrifte en reëls wat Ek vir julle gegee het.”

Numeri 9

Numeri 9:1-7