As iemand wat van buite die land kom, tydelik by julle oorbly en ook die Paasfees vir die Here wil vier, moet hy presies dieselfde voorskrifte en reëls volg. Een en dieselfde stel reëls geld vir sowel die vreemdeling as die permanente inwoner van die land.”