Numeri 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar mag niks daarvan oor wees teen die volgende oggend nie. Hulle mag ook nie die lam se bene breek nie. Hulle moet verder al die gewone voorskrifte vir die Paasfees volg.

Numeri 9

Numeri 9:4-20