Numeri 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Doen dit deur reinigingswater oor hulle te sprinkel. Laat hulle dan hulle hele lyf skeer en hulle klere was sodat hulle gereinig kan wees.

Numeri 8

Numeri 8:4-8