Hulle mag wel nog hulle mede-Leviete help om wag te staan by die tabernakel. Self mag hulle egter nie langer meer daar werk nie. So kan jy die werk van die Leviete organiseer.”