Numeri 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna kan die Leviete hulle werk in die tabernakel begin doen, want jy het hulle gereinig en hulle ’n offer vir God gemaak.

Numeri 8

Numeri 8:13-25