Numeri 7:88 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die maaltydoffer was daar altesaam 24 bulle, 60 ramme, 60 bokke en 60 jaaroud rammetjies. Dit was die offers wat gebring is toe die altaar gesalf is.

Numeri 7

Numeri 7:81-89