Numeri 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vier waens en agt osse vir die Merariete gegee vir die werk wat hulle onder leiding van Itamar die seun van die priester Aäron moes doen.

Numeri 7

Numeri 7:1-10