Op die twaalfde dag het Agira sy geskenke gebring. Hy was die seun van Enan en die leier van Naftali.