Numeri 7:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die negende dag het Abidan sy geskenke gebring. Hy was die seun van Gidoni en die leier van Benjamin.

Numeri 7

Numeri 7:59-68