Numeri 7:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Hy het ook ’n goue houer van 115 gram vol wierook gebring.

15. Daar was ook ’n jong bul en ’n jaaroud rammetjie vir brandoffers,

16. ook ’n bokram as sonde-offer,

Numeri 7